ACDP Will Not Tolerate Abusive Behaviour From Partner

Wednesday, 19 September 2007 20:00 Hansie Louw Editorial Dept - Africa
Print

Mr Hansie Louw, Leader of the ACDP Western Cape reacted to media reports that the ACDP and the ID joined forces to negotiate more positions in the City of Cape Town. He said, "I believe that a person in a marriage should not tolerate abusive behaviour from a partner, but confront it and deal with it or eventually flee from it for the benefit of both partners. I also believe that this rule should also apply in a partnership or agreement in the political arena.

We want what is best for Cape Town and the people of Cape Town." We want a fair representation of numbers of senior positions for the ACDP, but we will not allow an abusive or prescriptive behaviour from partners. More positions (one more - we are not greedy) will enable us to serve the community better.

We will not be bullied by any one party. We have had meetings with the ID, the multi-party forum and with the DA. We are committed to multi-party government in the City - we are committed to the FF+, the UDM, the UP.

We will consider new parties as well provided that we can agree on rules of engagement. We are also committed to a stable Cape Town working for all its people. We initially (March 2006) approached the ANC for their involvement as well in a Multi Party government. They were not interested at that time.

 

The DA stole one seat from us in the floor crossing period. They have not asked our forgiveness for that yet. They have not offered restitution for that yet. Partners do not do that. They have broken the spirit of our written agreement and the letter of a verbal agreement.

If they now also want to exert more pressure on us we have to look at other alternatives. It could be that they in fact could force us to form an alliance with the ID. Ideally I want us to accommodate all parties and not to exclude a few. We will always want to accommodate everyone. We will also support our senior partner. We will, however, not be raped or abused in the process."

Veklaring van die Leier van die ACDP - Wes-Kaap

Mnr Hansie Louw, Leier van die ACDP in die Wes Kaap het gereageer op mediaverslae dat die ACDP en die OD magte saamgesnoer het om meer senior posisies in die stad van Kaapstad te verkry. Hy sê: " Ek glo dat 'n persoon wat in 'n huweliksverhouding is nie mag toelaat dat hy of sy mishandel word nie. Die probleem moet aangespreek word en hanteer word of jy moet daarvan wegvlug tot voordeel van beide partye. Hierdie reël geld ook vir ons in die politieke arena. Ons wil genoegsame senior posisies vir die ACDP hê om die mense van Kaapstad ten beste te dien. Een setel meer wat ons wil verkry is nie onbillik nie. Ons sal ons nie laat intimideer of voorskryf deur enige vennoot nie. Ons het gesprekke gevoer met die OD, die veelpartyforum en met die DA. Ons is verbind tot veel-party regering in die stad - ons verbind ons weer tot die VF+, die UDM, die UP. Ons sal ook nuwe party oorweeg as ons kan ooreenkom op 'n gedragskode. Ons wil graag 'n stabiele Kaapstad sien wat werk vir alle mense. In Maart 2006 het ons ook die ANC genader om betrokke te raak in die veelparty-regering. Hulle het toe nie belanggestel nie.

Die DA het een setel van ons gesteel in die oorlooptyd. Hulle het nog nie vergifnis daarvoor gevra nie. Hulle het nog nie restitusie aangebied nie. Vennote doen nie dit nie. Hulle het die gees van ons geskrewe ooreenkoms verbreek asook die letter van 'n latere mondelingse ooreenkoms.

As die DA nou verder druk op ons plaas, sal ons moet kyk na alternatiewe. Hulle mag ons en die OD dalk in mekaar se arms dryf. Ideaal gesproke wil ons graag alle partye insluit en niemand uitlos nie. Ons sal ook ons senior vennoot ondersteun. Ons sal egter nie toelaat dat ons verkrag of mishandel word in die proses nie.


Hansie Louw
ACDP
 



Add this page to your favorite Social Bookmarking websites
Reddit! Del.icio.us! Mixx! Free and Open Source Software News Google! Live! Facebook! StumbleUpon! TwitThis Joomla Free PHP